Die amptelike dokumentasie span> dek baie van die mees algemene gebiede van Ubuntu. Dit is beskikbaar sowel aanlyn en via die Help-ikoon in die Dock
ByAsk Ubuntu kan jy vrae vra en in 'n indrukwekkende versameling soek vir reeds beantwoorde vrae. Bystand in eie taal mag voorsien word deur jou Plaaslike Gemeenskap Span.
Vir wysers, ander nuttige resources asseblief besoek Gemeenskapsondersteuning of Kommersiƫle ondersteuning